[Video] Begrotingsrede met Lego’s verduidelik

Is die begrotingsrede wat gister gelewer is vir jou een groot deurmekaarspul?

Die Gordon Institute of Business Science (GIBS) het ʼn Lego-weergawe van minister Pravin Gordhan se begrotingsrede saamgestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Lynette Potgieter ·

Dis goed om op hoogte gehou te word en te weet mense gee nog om vir ander die tegnologie en mediese wetenskap is vadag iets besonders

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.