Video: Bekende kunswerk weer terug op eie bodem

chinese girlEen van Suid-Afrika se mees ikoniese skilderye, Vladimir Tretchikoff se “Chinese Girl”, is terug in die land.

Die skildery is in Stellenbosch onthul nadat ‘n Britse sakeman die kunswerk vroeër vanjaar vir meer as R13 miljoen gekoop het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.