Die belastingbetaler gaan oor die volgende drie jaar sowat tien miljard rand moet opdok om die uitsypeling van suur mynwater in Gauteng te keer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Al die departemente soek net meer en meer geld en die belastingbetalers moet net gee en gee. Kry bietjie vir ‘n verandering mense wat WIL werk en mense wat met geld KAN werk in die regte poste.
En aan wie behoort die myne Laat hul maar opdok Was dit nie Mandela se kleinseun en Zuma se neef of iets nie