Video: “Beperk vermorsing”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Vrese oor ‘n resessie is afgeweer, maar Suid-Afrika se bruto binnelandse produk het met ‘n skamele 0,6% gestyg in die tweede kwartaal.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Gerhard Bezuidenhout ·

Besparing moet in die Staatsdiens begin en korrupsie en onnodige besteding moet vasgevat word .Die hoof van die weermag moet nie eersteklas vlugte neem wat gou R100,000,00 kos nie en Zuma moet Nkandla se geld terugbetaal en minder oorsee rondrits vir kwaadgeld.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.