Video: Besoedelingsprobleem in Gauteng

sunderland ridgeTerwyl Suid-Afrika reeds gebuk gaan onder ‘n kragkrisis, waarsku kenners dat die watervoorraad volgende onder druk gaan wees. By ‘n rioolaanleg in Gauteng kry ‘n mens ‘n goeie idee van dit waarmee die land te kampe gaan hê indien daar nie beter na waterbronne gekyk word nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Theresa ·

Goeie hemel tog! Is daar niks wat hierdie mense kan reg doen nie. Elke dag stort iets in duie. Wat gaan van S.A en sy mense word? Treurigheid en onbevoegdheid!

Salomie ·

Ons het meer siekte toestande van die besoedelde warer wat ons drink, hoe lank gaan ons nog mediese fondse kan bekostig voordat ons van staats hospitale afhanklik gaan word? En ons alnal weet hoe dit tans daar lyk.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.