Video: Beurtkrag kan voedselproduksie knou

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Rolspelers in die landboubedryf het met Eskom vergader oor die reuseimpak wat beurtkrag moontlik op voedselproduksie kan hê. Talle boere sit reeds hande in die hare oor die voortgesette kragonderbrekings en moet nou hulle begrotings aanpas om die gereelde gebruik van kragopwekkers daarby in te sluit.

AgriSA sê hernubare energie gaan in die toekoms ‘n groter rol moet speel om voedselstabiliteit te help verseker.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.