Video: Beurtkrag knou skole, sakesektor

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Sakeondernemings en skole moes skarrel om planne te maak nadat beurtkrag landwyd toegepas is. Intussen sê ‘n ekonoom dié krisis is die laaste ding wat Suid-Afrika se reeds sukkelende ekonomie nou nodig gehad het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Nicolette ·

Almal is in n flat spin oor die beurtkrag en is bekommerd oor die matriek eksamen, maar wat van die universiteite daar word ook eksamen geskryf en prakties gedoen.Eskom moet net n slag aanvaar hy is nie bevoeg om ons land se kragstasies instand te hou nie, hulle het nie die breinkrag nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.