Video: Blitspatrollie haas na misdaadtoneel

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Het jy al ooit gewonder hoe dit voel om saam met die polisie se blitspatrollie na ‘n misdaadtoneel te haas deur teen ‘n hoë spoed deur die verkeer te vleg?

Crime Lookout het dié video op Facebook gelaai van die blitspatrollie wat reageer op ‘n huisbraak in Newlands, Kaapstad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.