[Video] Boer belê in dagsorgsentrum

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Boer wat in 2012 sowat ‘n miljoen rand gewen het in ‘n kompetisie vir landbou-entrepreneurs ploeg dié geld nou terug in ‘n projek om na haar werkers se kinders te help omsien.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Wat-ek-lees ·

Sy lyk darem baie soos ‘n BLANKEboer.
Hopelik sal ook die buitewêreld en die EFF hiervan ingelig word. Maar weet jy wat dan gesê sal word: “Haar skuldgevoel oor apartheid het haar hiertoe gedwing !!!”

Xa ·

Baie boere sorg baie goed vir hulle werkers, al vir baie lank. Ongelukkig sal dit nie eers n faktor wees vir eff en die massas wat maar net grond verniet soek en glo mielies kom van self op en bemes en oes hulself nie. Kyk maar na treurgrond n baie van die plaasaanval slagoffers wat hul werkers baie goed behandel het.

Gert ·

En die eerste keer wat hulle nie kry wat hulle wil nie , brand die skool .

Frans ·

Nou sal.die demands kom en dan brand hule die gebou af hkm spandeur jy nie erder dai geld op kou fam nie die mense in africa ken net van verniel afbrand en moor

Jaco Grobler ·

Mense wat uit die hart uit gee, gee nie om politieke standpunte te maak nie. Hulle gee nie en verwag terug nie, Mooi so boerin, trots op jou, jy maak jou skatte op die regte plek bymekaar.

Sumari ·

Liewe genade van julle is lekker negatief. Dink hier is genoeg negatiwiteit in die land

vermeende ·

Nou hoekom word die vrou so op gehemel. Al die plaas skooltjies so reg oor die land, nou hoe het hulle ontstaan. Die rasistiese boer se vrou het so onder die bome vir die werkers se kinders begin skool gee en so het naburige plase se kinders by gekom en die eerste klassie is gebou. Dit alles uit die rasistiese boer se sak sonder hulp van die staat.
Waneer gaan die rasistiese boere hulle loon kry om beeswagters te skool tot presidente.

Xa ·

Kyk na die vanpaste artikel op news24, “KZN farmer approaches court to evict refugees”. Die boer het refugees gehuisves en vir hulle kinders opvoeding gegee, toe byt hulle hom…

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.