Video: Boere maak al meer staat op tegnologie

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Jong boere sê hulle moet al hoe meer diversifiseer, en verskeie boerderye bedryf om winsgewend en volhoubaar te kan boer.

TLU SA se Jongboer-konferensie is in Midrand gehou waar die soektog na 2015 se Jongboer van die Jaar begin het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Peet Schabort

Veels geluk Johan en groete aan pa Willem.
Ja-nee, boerdery is in julle bloed. Hoop die regering GEE jou nog tien plase.

Lorene

Ek wil sommer oor alles en alles kommentaar lewer. Ek wonder hoe is dit moontlik dat ons liewe President so hengse verhoging kon kry, na sy mannewales oor “ekantla”, jig dit moet mos verhoging op sy eie wees, hoekom het hy salaris nodig, hy kry alles. Dink net hoeveel mense sonder huise en werk daar gehuisves kan word. Dan maak hy sulke simpel grappies in die parlement, maybe moet hy eerder daar aan dink om `n stand up comediant te word as `n President. Net soos eskom wat nie in stand gehou word nie, word staatshospitale en klinieke ook nie… Lees meer »