Video: Boere maak al meer staat op tegnologie

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Jong boere sê hulle moet al hoe meer diversifiseer, en verskeie boerderye bedryf om winsgewend en volhoubaar te kan boer.

TLU SA se Jongboer-konferensie is in Midrand gehou waar die soektog na 2015 se Jongboer van die Jaar begin het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peet Schabort ·

Veels geluk Johan en groete aan pa Willem.
Ja-nee, boerdery is in julle bloed. Hoop die regering GEE jou nog tien plase.

Lorene ·

Ek wil sommer oor alles en alles kommentaar lewer. Ek wonder hoe is dit moontlik dat ons liewe President so hengse verhoging kon kry, na sy mannewales oor “ekantla”, jig dit moet mos verhoging op sy eie wees, hoekom het hy salaris nodig, hy kry alles. Dink net hoeveel mense sonder huise en werk daar gehuisves kan word. Dan maak hy sulke simpel grappies in die parlement, maybe moet hy eerder daar aan dink om `n stand up comediant te word as `n President. Net soos eskom wat nie in stand gehou word nie, word staatshospitale en klinieke ook nie in stand gehou nie, daar is nie eens medisyne nie net panados, en dan praat ek nie eens van dokters wat daar werk nie. Is mediesie dienste nie net so belangrik soos wat dit is om skool te gaan nie. Wonder net sedert vryheid meer gegee word ruk ons meer en meer hand uit, kyk na lande soos Britanje en Amerika, serdert reg van vryheid gegee is, is dinge maar choas, kyk self in Suid-Afrika, dan dink ek net mens lees nooit van lande soos Australie of Nieu Zeeuland in die koerante wat so uithak nie. Dis nog lande wat jy gratis mediese dienste ook kry, hier in ons land moet ons net betaal ten duurste of jy nou medies het of nie, die heffings maak jou dood en jy moet medies uitneem om jou medies te support dieselfde met jou pensioen. So by the way wie maak die prys van ons mediese goed. Dan wil ek nie eens praat van die feit van so genaamde staats swangerskappe, waarom moet die staat jou support as jy links en regs wil piets, daai geld kan eerder aangewend word vir ons staat pensioenarisse. Jy weet voor huwelikse seks is nie `n moet nie, dis nie terwille van oorlewing nie, as jy seks wil hê sit `n ring aan daai vinger! Jy weet ons President sal ook mos in die parlement sê ons probleme kom van Christenskap, miskien moet jy terug draai na God toe, jou sogenaamde “ANSESTERS” gaan jou nie red nie. Kyk maar wat met die Israeliete in die woestyn gebeur het, hulle kon 6 dae getrek maar agv hulle verkeerde lewe het dit hul 40 jaar geneem. Ongelukkig is ons leier korrup so ja, lead by example – monkey see monkey do. Weet net dit Jesus het nie op `n klip gaan sit en aan sy dissipels gesê, doen jy dit doen jy dit…. nee Hy het self ingespring.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.