Video: Braai vir ‘n rekord en ‘n goeie doel

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Baie Suid-Afrikaners beskou hulself dalk as bobaasbraaiers maar ‘n Kapenaar kan dié titel nou amptelik langs sy naam skryf.

Na vier dae voor die vuur is Richard Knoetze nou die braaiwêreldrekordhouer.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peet Schabort ·

Veels geluk Richard. Wat egter die maak van krummelpap betref is hierdie ouens in die ou Transvaal. Vir die wat nie weet nie is dit die vier noordelike provinsies.
Dalk moet daar nou gesoek word na die bobaas papmaker.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.