[Video] ‘Bruin’ party stel manifes bekend

Frank Martin. Die video volg onderaan die berig.

Frank Martin. Die video volg onderaan die berig.

ʼn Omstrede voormalige DA-lid is nou aan die stuur van ʼn nuutgestigte politieke party in Kaapstad. Frank Martin was voorheen ʼn raadslid in Delft en is nou die leier van die Nationalist Coloured Party.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Lance ·

Die party verdeel net weer mense ….volgens rasselyne ….kan ons nie net maar ” South African ”wees nie …en verby kleur kyk …wens so ons kan op daardie punt kom want dan glo ek sal mense gesien word nie volgens n kleur maar as mens

Sum ·

Ek dink die rede hoekom mense NIE verby kleur kan kyk NIE is, omdat groepe mense, rasse, volkere en nasies verskillend geskape is deur God en dit God se plan was om elke groep mense ‘n verskillende identiteit, karrakter, en kultuur te gee. Dws, God het grense neergele’waar die mens en natuur NIE mag of kan oorskry NIE. Aan die ander kant werk s@tan hard om elke grens en wet, wat God daar neergele’ het te vernietig of te breek deur ‘globalisme, die NWO kommunisme ens ens. Word wakker SA

Rc ·

Ai hoe kan mense so ‘n oningeligte besluit neem. Ons speel so reg in die ANC se hande in. Ons is ons eie vyande. In plaas van saam staan raak ons verwyderd. Dit maak nie sin nie. Gaan dit oor eie gewin?

Kaufman ·

Kan n goeie ding wees as hy die bruin ANC stem vat. Die DA moet al die pad fokus op die swart mark vir nuwe stemme en VF plus op wit insluitend engelse en bruin mense. Dit is wat nodig is vir meer optimale magsbalanse.

E ·

Hoe meer mense vir kleiner partye stem hoe minder vir no.1 en ou rooie, so ja, ek dink dis goed. Ons is nou nader aan demokrasie as verleede maand, jaar, jare. Die mense raak moeg vir no. 1 se leë beloftes. Al wie my pla is ou rooikappie en no. 1 is stadig oppad uit.
So stem vir enige ANDER party, en ons bring die skaal so bietjie in ewewig.
Bestaan die sokker party nog?

Joann ·

Net soos n skilpad,altyd aan die loop. DA gaan ook sy dinges sien, mens kan nie mense vertrou nie.

bok-bok ·

Ai tog – steeds die chip oppie skouer. Verontreg, verguis, vernaam.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.