Video: Chaos in parlement onder die loep

Prof Dirk Kotzé, politieke ontleder Foto: Skermskoot uit die video

Prof Dirk Kotzé, politieke ontleder Foto: Skermskoot uit die video

eNuus het met ‘n politieke ontleder, professor Dirk Kotzé, gepraat oor president Jacob Zuma se staatsrede en die chaos wat dit voorafgegaan het in die parlement.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ziegfried ·

Dit bekommer my dat ‘n kundige soos Dr Kotze valse stellings maak wat heelwaarskynlik as die waarheid aanvaar word deur diegene wat na hom luister. Ek woon in Nieu-Seeland en kan julle verseker dat dat daar absoluut geen beperking op buitelandse grondbesit in NS is nie. Alhoewel die NS publiek aandring daarop, weier die regering om sodanige stappe te neem. My raad is, moenie alles vir soetkoek opeet wat Dr Kotze probeer voorhou nie -verifieer maar eers alles vir jouself.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.