Video: “Daar kan weer beurtkrag wees”

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die hoofoorsaak van verlede week se beurtkrag is volgens Eskom opgelos maar tog beteken dit nie die ligte gaan noodwendig aanhou brand nie. Die kragvoorsiener sê weens verskeie faktore gaan die volgende paar maande ‘n uitdaging wees en beurtkrag kan weer toegepas word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.