Suid-Afrika kan in spitstye elektrisiteit bespaar deur in die somermaande die horlosies een uur terug te draai.
Dit was een van die voorstelle tydens ‘n beraad van die AHi en die Universiteit van Pretoria oor elektrisiteitsvoorsiening.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.