[Video] Dak stort ineen by Jhb-hospitaal

Paramedici op die toneel. Foto: ER24

Paramedici op die toneel. Foto: ER24

‘n Gedeelte van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg se dak het Donderdagmiddag inmekaargesak.

Paramedici en brandbestryders is op die toneel. Volgens berigte het ‘n gedeelte van die ontvangs- en wagkamerarea inmekaargesak. Daar is glo mense onder die puin vasgekeer.

Meer besonderhede sal later verskaf word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

20 Kommentare

jongste oudste gewildste
Johann

Sou BITTER graag die instandhoudings verslae wou sien…of ouwa…wat ees dari deng? Of nog beter…wats nou die issue? Dis als deel van die HUIDIGE SA se standaarde en minimum verwagtinge? Of nee nog beter…dia die TESSOURIE se skuld want daars nie geld vir dokters en verpleers en medikasie nie…qat nog te se vir.onderhoud? Welkom by die nuwe NASIONALE MEDIESE SKEMA SE GERIEWE!

Johann

Sou BITTER graag die instandhoudings verslae wou sien…of ouwa…wat ees dari deng? Of nog beter…wats nou die issue? Dis als deel van die HUIDIGE SA se standaarde en minimum verwagtinge? Of nee nog beter…dis die TESSOURIE se skuld want daars nie geld vir dokters en verpleers en medikasie nie…wat nog te se vir.onderhoud? Welkom by die nuwe NASIONALE MEDIESE SKEMA SE GERIEWE!

LMF

Die landlord is seker op holiday en toe is daar nie geld vir die instandhouding nie genugtig daar is siek mense daar en die litè leef net in litè

Afrikaanse Knaap

Oorbetaalde BBBEE diensverskaffers.

not in wonderland

Aarontjie, pak maar jou tassies.