[Video] Dak stort ineen by Jhb-hospitaal

Paramedici op die toneel. Foto: ER24

Paramedici op die toneel. Foto: ER24

‘n Gedeelte van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg se dak het Donderdagmiddag inmekaargesak.

Paramedici en brandbestryders is op die toneel. Volgens berigte het ‘n gedeelte van die ontvangs- en wagkamerarea inmekaargesak. Daar is glo mense onder die puin vasgekeer.

Meer besonderhede sal later verskaf word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Johann ·

Sou BITTER graag die instandhoudings verslae wou sien…of ouwa…wat ees dari deng? Of nog beter…wats nou die issue? Dis als deel van die HUIDIGE SA se standaarde en minimum verwagtinge? Of nee nog beter…dia die TESSOURIE se skuld want daars nie geld vir dokters en verpleers en medikasie nie…qat nog te se vir.onderhoud? Welkom by die nuwe NASIONALE MEDIESE SKEMA SE GERIEWE!

Johann ·

Sou BITTER graag die instandhoudings verslae wou sien…of ouwa…wat ees dari deng? Of nog beter…wats nou die issue? Dis als deel van die HUIDIGE SA se standaarde en minimum verwagtinge? Of nee nog beter…dis die TESSOURIE se skuld want daars nie geld vir dokters en verpleers en medikasie nie…wat nog te se vir.onderhoud? Welkom by die nuwe NASIONALE MEDIESE SKEMA SE GERIEWE!

LMF ·

Die landlord is seker op holiday en toe is daar nie geld vir die instandhouding nie genugtig daar is siek mense daar en die litè leef net in litè

Johan. H. ·

As daar sterfter is ,verwag maar teeneiese,, Wie het die plekkie gebou,,,,100% gaan kyk maar BBBBBEEEEE. Maar eies teen die spesifieke persone asb. Dis al hoe korupsie en swak standaarde gaan verdwyn

Lewies ·

Ek stem met jou saam, maar as jy te stopsinnig is om jouself in die voet te skiet, deur mense aan te stel wat nie eers ‘n sandkasteel kan bou nie, het ek geen simpatie met die gevolge nie.

Lynette ·

Daardie hospitaal is in die jaar toet gebou Johan H. Wie dink jy gaan die skuld kry? Maar geen instandhouding is gedoen sedert 1994 nie.

Dalena Coetzee ·

Waarskuwings oor die veiligheid van die gebou deur verskeie instansies sedert 2012 , o a die DA in 2015 is klaarblyklik bloot geïgnoreer.

Lewies ·

Laat hulle hulself maar in die voet bly skiet deur onbekwames aan te stel om bv. instandhouding te doen .’ Het geen simpatie as dit swak bouwerk is nie.

Wonder maar net ·

Lyk vir my soos ‘n nuwe aanplaksel. Waar is die staalwerk in die ineengestorte beton?

Pieter ·

As jy so ‘n hengse hoop gruis op ‘n sinkdak gooi, moet jy seker verwag dat dit nie die vrag gaan dra nie. Maar nou ja, die nuwe ingenieurs word seker nie geleerd om te dink nie.

Alida ·

Kry vir julle ANC. Die gebrek aan instandhouding die sondebok. Wat as daar weer 100+ pasiente dood was?

Was gewaarsku in verslag ·

Dept gesondheid was in n verslag gewaarsku, n openbare verslag deur die media versprei in 2015, dat dit gaan gebeur, en die kaders het NIKS gedoen nie want hulle gee NIKS om vir hulle eie mense nie. Vervolg hulle nou! Ja ANC, julle maak nou oral droog en julle gaan gestraf word!

Johanna Botha ·

Ooooo herings !! WAT NOU WEER …maar wat jy kry as ombekwame mense ofen en probeer en nie wil hoor nie …daar is dit nou !

Ig ·

Hierdie tipe rampe gaan meer en meer voorkom agv bemagtigings kontrakteurs wat nie n idee het wat hulle doen nie.
.

Johan. H. ·

Lynette jammer maar dit lyk vir my na n nuwe aanbouing, Kom ons wag en kyk, jy gaan verbaas wees, Lekker dag

Chris ·

Hierdie is die resultaat van die feit dat geen inspeksies meer , hetsy gesondheid, bou, brand en dies meer, op’n gereelde grondslag, uitgevoer word nie, wanneer nuut aangestelde amptenare nie weet waaroor wetgewing soos regulasies /verordeninge gaan nie,… is hierdie die gevolge,.. hierdie is ”basics” vra enige amptenaar wat in plaaslike regering betrokke was, …….nog meer van hierdie gaan kom met die gebruiklike politieke kommentaar van mense wat nie ‘n “clue” het waaroor dit gaan nie. My simpatie aan onskuldiges/slagoffers

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.