Video: Delmas-rooftog op kamera vasgevang

WAARSKUWING: Die beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel.

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Groep gewapende mans het ‘n familie se winkel in Delmas beroof. Die voorval is op kringtelevisiekameras vasgevang.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Anke ·

En die polisie gaan hulle vang, en hulle uitkom op R 200 borg en dan gaan die regter vir hulle vertel dis stout en hulle mag dit nie weer doen nie……………. en so aan en so aan en so aan. AI MAAR DIS LEKKER IN SUID AFRIKA !

Theresa ·

Dis presies my punt van vroeër. Hierdie wettelose onge-ergheid wat in hierdie land heers maak my gek. Bring terug die doodstraf vir sulke optredes, plaasaanvalle en erge optredes. Die gemors is nie eers bang om hulle gevrete op kamera te wys nie. Hulle maak soos hulle wil en kom nog weg ook met alles.

Elfie ·

Hierdie op TV-nuus gesien. Die ergste van alles is die spul in die agtergrond wat heerlik voortgaan met hul inkopies asof niks gebeur nie. Ongelooflik hoe dit gaan in ons land.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.