Die VKB is betrokke by meer as 41 ontwikkelende boere in die Oos-Vrystaat.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Die VKB is betrokke by meer as 41 ontwikkelende boere in die Oos-Vrystaat.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Beslis goeie werk. En as Mnr Krause nie meer daar is nie? Hoeveel van hierdie projekte is werklik langdurig suksesvol? Waarvandaan kom die opvolgboere as die ANC regering nie belê in ordentlike opleiding; goeie skole is die begin – dan vat dit steeds 15 jare en langer.