Video: “Die kinders was vuil en verwaarloos”

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Egpaar van Rustenburg met vier kinders word daarvan beskuldig dat hulle al hulle kinders óf onsedelik aangerand, óf verkrag óf mishandel het. Hulle staan tereg op 41 aanklagte van onder meer die oortreding van die wet op seksuele misdrywe.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.