Die land se nuut aangestelde minister van finansies, Nhlanhla Nene, maak vanoggend nuus om ‘n ander rede as sy aanstelling. ‘n Video wat wys hoe ‘n stoel onder Nene meegegee het tydens ‘n SABC-onderhoud het vanoggend weer soos ‘n veldbrand op sosiale media begin versprei.
Nene het in Oktober 2008 ‘n onderhoud by die SABC gedoen in sy amp as die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor finansies. Die video wys hoe Nene eers ongemaklik begin rondskuif voordat mens die stoel hoor kraak. Die volgende oomblik gee die stoel onder hom mee met Nene wat agteroor val.
Gewigtige saak lyk dit my.
Lat mens wonder wt h mti land se finansies gamak as h self al val
Te veel pap.
Te veel KFC dink ek
Melissa, “spot on”
Nog n Soustreinryer kom aarde toe. Nou gaan Verwoerd en apartheid die blaam moet dra.
Hy het ook ‘n drywer,die gewigte “sak” voor maak dat meeste ANC LEDE nie meer die petrolpedaal kan raak voel……Wonder wie maak skoene vas???
The broken Chairman …
FAT CAT!! Hoop hy gaan bietjie gym toe na hierdie storie :)
Profetiese val lyk dit vir my.
Dit is Apartheid se skuld dat die stoel (onder sy swaar gewig) gebreek het.. ;)