Video: ‘Dis nie ‘n doodsvonnis’

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Parkinson-lyer sê hy wil aan ander soos hy bewys dié siekte hoef nie ‘n doodsvonnis te wees nie.

eNuus het Dries Peschel die eerste keer in 2011 ontmoet, toe hy ons vertel het van die tien dinge wat hy wil doen voor hy doodgaan. Byna vier jaar later is die einde van dié lys al in sig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Dries, ek salueer jou. Dit is om hierdie mense te motiveer dat dit nie die einde is. Ek het iemand geken wat beide Alzheimer en Parkinson gehad het.
Daar is mense wat nie die erns besef en dan die opmerking maak: “O, die Alzheimer werk weer vandag”. Dit gebeur dan ook waar mense aanwesig is waar ‘n familielid dit (gehad) het en hulle nie bewus is daarvan. Wees dus maar versigtig as jy daaroor onkundig is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.