Video: “Dis tyd vir verandering”

Argieffoto

Argieffoto

Babas wat in 1994 gebore is, word vanjaar saam met Suid-Afrika se demokrasie 20 jaar oud.

Hulle kan ook vir die eerste keer gaan stem in ‘n nasionale verkiesing. eNuus het vier van dié sogenaamde vrygeborenes, of “bornfrees”, gaan opsoek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

jacqueline emmerich ·

Wat het verbeter die afgelope 20 jaar?wat het demokrasie beter gemaak?…..verkragtig erger!moord en roof erger!armoede en en en als erger dan praat ons nie eers van die agter uitgang van paaie en munisipale dienste nie! Ek sal altyd in SA bly dis my land!weet net nie of “demokrasie” die beste opsie van bestuur is nie!

Ria Maritz ·

Al wat werklik verander het, is dat ons nou as’t ware soos gevangenes leef in ons eie tronke, en daar meer verkragters en moordenaars nou op straat los rondloop.

steps ·

As ons elk net 10 ander lewende wesens kon inlig en beweeg tot beter insigte kon dit anders wees maar ongelukkig is selfs die ander helfte ook onder n ander insig. Kom ons vertrou op insig van Bo.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.