Video: Dowe-skoonheid leef haar droom

Janie Erasmus nadat sy as mej. Doof Wêreld aangewys is.

Janie Erasmus nadat sy as mej. Doof Wêreld aangewys is.

Sy het teen van die wêreld se mooistes meegeding, en met die kroon weggestap as Mej. Doof Wêreld. Die 28-jarige Janie Erasmus sê sy het gedroom sy wen dié gesogte kroon, en het dáárom vir die kompetisie ingeskryf.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Cherokee ·

Haar manier van praat is dan soos die van enige horende mens…. stemtoon, stembuigings, klem en dies meer. Pragtig!

thea ·

sy is pragtig, net jammer sy moet aan die agter speen suig, , toe Mej SA , Mej Wereld geword , was dit hoof nuus hoekom nie dieselfde aandag nie.
jy is n wenner, en jy is n sterretjie
baie geluk

Joann ·

Ek stem saam,sy moes selfde deurgaan as gewone meisies wat kroon dra en sy word afgeskeep. Baie geluk aan haar sy is pragtig.

Wat-ek-lees ·

Wat ‘n positiewe innemende indruk maak sy.
Ai tog, waarom is ek nie so 40-/45 jaar jonger?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.