Video: Drie aangekla oor suur in Nylrivier

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Saak van nalatigheid in terme van die Wet op Rampbestuur is teen drie personeellede van die Modimolle plaaslike- en Waterbergdistriksmunisipaliteite aanhangig gemaak.

‘n Vragmotor wat swaelsuur vervoer het, het Saterdag in Modimolle omgeslaan. Daarna het die hoofde van rampbestuur van altwee munisipaliteite én die brandweerhoof van Waterberg glo opdrag gegee dat die suur wat op die pad uitgeloop het, afgespuit moet word. Die swaelsuur het toe in die Nylrivier beland.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Peet Schabort ·

Ja-nee “out of sight, out of mind” wou toe nie hier werk nie.
Hulle het seker gedink dit werk soos riool wat landwyd in strome losgelaat word.
Kyk ook mooi na die video want dit lyk asof die tenkwadrywer ook ry om betyds oor die robot te jaag terwyl ander verkeer stop en ry teenoorgesteld van wat hy besig is om te doen.

isaac links ·

dat daar vrede kom in die hex-rivier valley dis my geboorte plek ek s daar opgvoed skool gegaan

isak links ·

laat alle die inkomers in de doorns teruggaan na hulle tuis lande en plekke toe de doorns is n ordentlke plek wat geen toi toi ken nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.