Video: Drie maande om reuse grondeis in Pretoria teen te staan

Argieffoto

Argieffoto

Mense wat geraak word deur die reuse grondeis in Pretoria het sowat drie maande om dit teen te staan.

Die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling het met sowat 200 inwoners en belanghebbendes vergader oor dié omstrede eis, wat die WNNR, Botaniese Tuin, sakeondernemings, plase, kerke en skole insluit.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

zahn ·

Afriforum, ek het onlangs ‘n brief aan julle gestuur aangaande ‘n grondeis wat ek wil registreer. Ek het nog geen terugvoering van julle ontvang nie?

Cecilia Behrens ·

My woonadres is Kamdeboweg 657 florauna Pretoria Noord 0182
.Ek wil net graag weet of ons geraak word rakende n grondeis.

Ons woon in die Magaliesberg.Ons erf strek tot net oor die kruin. Dit is byna 1 hektaar groot en is as n plaas Wonderboom x ??? geregistreer.
Die vorige eienaar van die grond wou nie ontwikkel het nie,en dus is n strook tot in berglaan nie by die ontwikkeling ingesluit nie….en het dus as n “plaas” gebly.

Baie dankie.
Cecilia Behrens

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.