Video: Droogte knou Vrystaat, Noordwes
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
8 Kommentare
Die boere beweer hulle het insetkoste gehad maar wil dat regering hul finasieel bystaan.Deel van Insetkoste is Multirisikoversekering wat droogte dek.
Voorwaardes is natuurlik moes geplant het voor ‘n sekere tyd en die regte landboupraktyke toepas alvorens hul gedek is.
Landbouers moet vir ‘n slag voor hul eie deur vee en vra moes ons nie verseker het nie.maar wil meer wins maak en dus verseker hul nie. Droogte is mos risiko waarvoor verseker kan word
Ou grootbek
Met die grootste belangstelling luister ek na die nuus insetsel na die boere se pleitdooi om droogte hulp van die regering want daar is geen reën nie. Toe kom net die gedagte by my op daar staan drie boere bymekaar GOD sê vir ons duidelik waar 2 of meer in my naam vergader daar sal ek teenwoordig wees en as julle in MY glo kan julle vra net wat julle wil hê en ek sal dit vir julle gee. Nou wonder ek net hulle staan in die droë land, wat van GOD nader in verootmoediging op jul knieë net daar… Lees meer »
Multirisiko versekering word bereken teen 66,6% van jou langtermyn gemiddelde opbrengs en help nie juis veel nadat die baie hoë premies en verpligte safex kontrak kostes ook nog daarvan afgetrek word nie. Dit is baie duurder en moeilik bekombaar vanjaar na die afgelope paar jaar se massiewe uitbetalings deur versekeraars omdat hulle nie genoeg herversekering gehad het nie . Boere is gelowige mense en gebed , bidure en kerkdienste word tans intensief gebruik om by ons Here te pleit vir uitkoms, maar dit bly moeilik om intussen te sien hoe die mielie oes besig is om totaal te vergaan. Hierdie… Lees meer »