Video: Droogte tref Krugerwildtuin

Izak Smit (SANParke) (Skermskoot uit eNuus-video)

Izak Smit (SANParke) (Skermskoot uit eNuus-video)

Terwyl veevrektes landwyd weens die droogte voorkom, ly wilde diere in die Krugerwildtuin ook.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Liewe Heksie ·

so bitter hartseer Is daar regtig nie iemand wat kan gaan en soek vir water ondergronds nie iets soos boorgate

nig ·

Ek kan nie na die tipe ding kyk nie, dis so hartseer – wat kan mens tog doen om te help – iemand moet idees hê. Laat ons hoor? Ons sal natuurlik almal inspring en die diere help as ons kan, daarvan is ek doodseker, as iemand net kan sê hoe en wat mens moet doen

Tammy ·

Se asseblief net vir my wat het van al die windpompe geword wat n paar jaar gelede nog in die Kruger Wildtuin was? Ek besoek die wildtuin 3 tot 4 keer per jaar en die agteruitgang is so duidelik soos daglig. Dit n jammerte dat die diere so swaar moet kry . Is dit dalk swak bestuur ook wat n groot bydrae lewer? Daar is beslis van baie min tot geen instandhouding wat gedoen word nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.