Duisende Toyotas in Suid-Afrika gaan na verwagting herroep word.
Die Japannese motorvervaardiger gaan meer as ses miljoen voertuie wêreldwyd herroep weens verskillende probleme.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.