Video: Ebola raak Afrika-toerisme

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Duisende toeriste wat beplan het om Afrika vanjaar te besoek word deur ebola afgeskrik.

Dié dodelike virus is tans beperk tot ‘n paar lande in Wes-Afrika maar toeriste stel hulle reise af na bestemmings wat derduisende kilometers daarvandaan is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.