[Video] Eerste vrou in rugbyunie se raad

Ilhaam Groenewald (Saru) (Foto: Skermskoot uit eNuus-video)

Ilhaam Groenewald (Saru) (Foto: Skermskoot uit eNuus-video)

Ilhaam Groenewald is pas aangestel as die eerste vrou in die Suid-Afrikaanse Rubyunie (Saru) se uitvoerende raad. Transformasie in rugby is vir haar ‘n belangrike saak.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Ander Koos ·

Op wie se aanbeveling? Jurie Roux of Fikile Mbalula? Nog meer politiek in sport, want dit wil vir my voorkom of die dame meer aktivis as rubykenner is?

Mr P ·

Kyk hoe lekker leeg is die staduims . Transformeer maar lekker. Bokke sal ook ni goed doen ni. Sy gaan di pot nog meer stir. Te veel druk op di spelers. Het ni meer dstv ni. Klomp twak.

Dave ·

Nou kan hulle dames ook in d skrums laat sak is mos deel v BBBEEEE.
Lekker nan lekker en van d dae is ons ook 72 ste op d wereld ranglys soos bafa

Mariette Richter ·

Sjoe! Trots op haar! Wys jou, rugby is nie net ‘n manne sport nie! Daar is we’ll vrouens wat ‘n passie vir rugby het. Ek self is ‘n trotse afrigter. En ek moet byse, ek kry maar die normale teenkanting. Maar ek druk deur.

Liza ·

You Go Girl! Lyk vir my na ‘n agtermekaar vrou! My sus rig rugby af, kry baie teenkanting van die pappas maar sy doen dit vir die liefde vir die sport en die kinders.

Jan maak n Plan ·

In watter posisie speel sy??? Hhaha. Mooi so Ihaam Groenewald, miskien kry jy daai klomp lamsakke in SRU reg.

cobusp ·

Sy was a hooker gewees in die protea span toe Errol tobias nog gespeel het…….

Koos ·

Met die rugby sal dit gaan soos met die krieket teen Wes Indie ń goeie voorsmakie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.