Video: EFF soek stemme by plaaswerkers

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die Ekonomiese Vryheidsvegters vry na die stemme van Wes-Kaapse plaaswerkers.

Die EFF belowe die verdubbeling van lone en die nasionalisering van plase.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.