Video: “Ek soek werk”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Meer as ‘n kwart van Suid-Afrika se ekonomies aktiewe bevolking het nie werk nie.

‘n Ambisieuse gegradueerde het ‘n ongewone manier gevind om werk te soek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

JJ ·

ek verneem elke dag hoe baie mense nie werk het nie . ek glo dit nie meer nie .

JJ ·

ek verneem elke dag hoe baie mense nie werk het nie . ek glo dit nie meer nie . wel ek soek al 2 jaar na mense vir wie cmj kontrakters wil help

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.