Video: “Ek sou enigiets doen vir Nico Henning”

andre gouwsAndré Gouws, een van die mans wat skuldig bevind is aan die moord op Chanelle Henning, het Donderdag huilend in die hooggeregshof gesê Nico Henning het hom aangesê om haar te vermoor.

Gouws het homself beskryf as Nico se beste vriend wat enigiets vir hom sou doen.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees alle berigte wat met die Henning-moordsaak verband hou, op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Dalene ·

Het Gouws nou eers besef hy gaan nie een sent vd miljoen rand sien?

Jasper ·

Al manier hoe hy Henning nou kan terug kry vir daardie miljoen. So eet hulle mekaar. Aan jou vriende sal jy geken word

Sandra ·

Henning moet nie toegelaat word om borgtog te kry nie. Hy was lank genoeg op vrye voet.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.