André Gouws, een van die mans wat skuldig bevind is aan die moord op Chanelle Henning, het Donderdag huilend in die hooggeregshof gesê Nico Henning het hom aangesê om haar te vermoor.
Gouws het homself beskryf as Nico se beste vriend wat enigiets vir hom sou doen.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees alle berigte wat met die Henning-moordsaak verband hou, op Maroela Media.
Het Gouws nou eers besef hy gaan nie een sent vd miljoen rand sien?
Dalene, dit is hoekom hy huil.
Al manier hoe hy Henning nou kan terug kry vir daardie miljoen. So eet hulle mekaar. Aan jou vriende sal jy geken word
Henning moet nie toegelaat word om borgtog te kry nie. Hy was lank genoeg op vrye voet.