[Video] ‘Elke dag is ʼn geskenk’ sê seun na fratsongeluk

JG saam met sy ouers en broer en Daniëlla van Heerden van eNuus

JG saam met sy ouers en broer en Daniëlla van Heerden van eNuus

‘n Skoolseun wat ná ‘n fratsongeluk in die see twee weke gelede gedeeltelik verlam is, sê hy bly positief.

JG Oosthuizen is ‘n lid van die Hoërskool Linden se eerste rugbyspan maar moes sy matriekjaar eers opsy skuif.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kate ·

JG, sterkte seun, bly positief. Julle kan gerus ook Uel Maree se FB blad besoek, Pray vir Uel, julle sal sien hoe groot God se genade is.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.