Video en foto’s: Groot brand by Seinheuwel

Brand op Vlaeberg (Seinheuwel) in Kaapstad op 19 November 2014 Foto: @zilevandamme (Twitter)

Brand op Vlaeberg (Seinheuwel) in Kaapstad op 19 November 2014 Foto: @zilevandamme (Twitter)

Inwoners van Kaapstad het Dinsdagaand beangs toegekyk hoe ‘n brand op Vlaeberg (Seinheuwel) gewoed het.

Die brand het laat Dinsdagmiddag net bo Bo-Kaap uitgebreek. ‘n Vierde vrywilligerspan is omstreeks 01:00 na die toneel ontbied. Die brand is deur die loop van die aand geblus. ‘n Woordvoerder van Volunteer Wildfire Services het egter bevestig dit kan ‘n paar dae lank duur voordat so groot brand ten volle geblus is. Brandbestryders is Woensdagoggend vroeg steeds op die toneel.

‘n Video van die brand volg onderaan die gallery foto’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.