Video: “Ergste geval van dieremishandeling in 20 jaar”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

‘n Strafsaak word ondersoek teen die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, nadat die DBV ‘n klopjag op haar plaas uitgevoer het. Diere is of dood of uitgehonger aangetref.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

WAARSKUWING: Die beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel.

Lees ook:
‘Modise moet van dieremishandeling aangekla word’
Varke verhonger, vreet glo mekaar op Modise se plaas

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Jas van As ·

Twee weke sonder sorg? Lyk meer etlike maande. Arme diere.

H ·

Wil in beheer wees van al die plase maar kan nie eers die basiese goed doen soos om vir diere te sorg nie. Dit is verskriklik wreed, hoop sy ly eendag soos hierdie arme diere moes ly, niks minder as barbaars nie. Dit is nou weereens bewys, die grond eise gaan ons land in nog n Zim verander. Kyk hoe lyk die eertydse prag tee plase in Letsitele/Magoebaskloof, niks word meer bewerk nie, alles nou dor en dood agv wraaksigtigheid en die reg om eiendom te ontneem van die wat jare lank hulself afgesloof het vir die liefde van die boerdery.

veronica ·

Nou wil die ANC kom vertel ander boere het seker ook al sulke foute gemaak: NEE!! Hulle het nie, want ons boere weet dat diere nie kan praat nie en TEN ALLE TYE versorg moet word! Ons weet ook dat mens nie op ‘n “plaavanger”goedsmoeds kan vertrou met jou diere se welsyn nie!! Enige iemand met ‘n halwe breinsel kan daai som maak! Maar nee! So tipies: Koop n huis of ‘n plaas en die moet homself onderhou! Net soos die elektriese en watertoevoerstelsels??!! Ag nee! Ek hoop die DBV maak ‘n voorbeeld van haar! Wat van die ander gevalle van hoenders en beeste wat verhonger en gevrek het? Die “foutjies” lysie raak bietjie lank!!

Uni ·

Waar het sy die miljoene gekry om die plaas te koop? Ten tyde van die wapenaankope was sy deel van die parlementere kommittee mbt weermag aangeleenthede. Ek hoop nie dis van daai geld nie.

Elsje ·

Kyk na Zimbabwe, daar het hulle alles opgemors, Daar het hulle grond, maar hulle is honger. Dieselfde gaan in SA gebeur, hulle kan nie selfversorgend wees nie. Al die jare is hulle net gewoond om bakhande te staan en net te ontvang.

johan kruger ·

Hoekom hulle altyd ander blammeer vir hulle foute,hulle wil alles vat . daarna weet hulle nie wat om met daarmee te doen nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.