Video: Ermelo-boere leef in vrees

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Slegs twee dae ná ‘n 77-jarige boer op sy plaas naby Ermelo vermoor is, is ‘n bejaarde egpaar wreed op hulle plaas sowat dertig kilometer buite dié dorp aangeval. Klik hier om meer te lees.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.