FAK-simposium oor Julius Malema-haatspraaksaak

Julius Malema

Julius Malema

“Die feit van die saak is die Afrikaners het ʼn lyn getrek, die Afrikaners het gesê genoeg is genoeg, ons gaan ons nie as ʼn slaansak laat gebruik nie”. Dit was een van die menings van Willie Spies, AfriForum se prokureur, tydens ʼn FAK-simposium oor die Julius Malema-uitspraak. Adv. Roelof du Plessis SC, senior advokaat van TLU, het gefokus op die “toets vir haatspraak” en dat dit nie strook met wat die ANC sê nie. Prof Koos Malan, advokaat vir die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, het gesê hy dink nie dié saak gaan werklik oor die reg nie maar eerder die verhoudings tussen gemeenskappe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.