[Video] Fakkel vir Afrikaans aangesteek
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Hoekom het ons niks hiervan vooraf gehoor nie? Is die ATKV nou skaam vir publisiteit? Ons hoop die eeu-vierings gaan iets baie spesiaals wees en nie deur sekere groepe oorheers word nie. Dis nie ‘n geleentheid vir regstellende aksie nie. Afrikaans behoort ook nie aan die ATKV alleen nie. Die Afrikaners moet die eeufees nou al begin beplan.
Stem 100% saam met jou John!