Video: Gauteng-waterkrisis sleep voort

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, en ‘n senior afvaardiging van haar departement was in ‘n noodvergadering met die hele raad van Rand Water.

Kenners sê ‘n foutiewe rugsteun-transformator by ‘n sleutelpompstasie wat al 10 maande terug vervang moes word, is een van die grootste oorsake van dié probleem wat daarna buite beheer geraak het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Lynni ·

Mense word in poste aangestel wat glad ni daar hoort ni. Maar kom stemdag dan stem sekere bevolkingsgroepe maar weer vir daai party. Om net week later te toi toi en af te brand.
In Kaapstad het ons netjiese paaie, altyd water, vullis word elke week verwyder ens. Ni dat ons sonder probleme sit ni, want elemente sit agter klipgooi op N2. Gooi brandende bande in pad, ontlasting. Jaloesie omrede hul party nie hier aan beheer is.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.