[Video] Gay ouers vier surrogaat-drieling

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

ʼn Suid-Afrikaanse gay egpaar het wêreldwyd nuus gemaak toe hulle ʼn drieling ryker geword het met behulp van ʼn surrogaat-ma.

Dis nou vier maande ná die drie se geboorte en die Menelaou-egpaar berei hulle voor vir een van die babas – klein Zoe – se opehartchirurgie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

[fvplayer src=”https://youtu.be/T_xAXfu1LYk”]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae