Video: “Geen lig in die Eskom-tonnel nie”

Prof. Christo Viljoen (Skermskoot uit die video)

Prof. Christo Viljoen (Skermskoot uit die video)

‘n Oudhoogleraar aan die Universiteit Stellenbosch meen daar is geen lig in die Eskom-tonnel nie. Professor Christo Viljoen waarsku die agterstand met die bou van kragsentrales is nou enorm. Boonop is die kragsentrales wat nog in gebruik is, baie oud en moet vervang word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Lillian

Ag prof, ons het hierdie prentjie, maar wie gaan nou steel as daar kragstasies gebou moet word, kom nou, dink soos die regering dink, steel, steel, steel …