Video: Geen pleitooreenkoms vir Hugo Ras

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die vermeende baasbrein van ‘n renosterstoperysindikaat gaan onskuldig pleit op al die aanklagte teen hom.

Hugo Ras, sy vrou Trudie, broer Anton en swaer Arno Smit word saam met nog ses ander mans beskuldig van onder meer die onwettige besit van renosterhoring en rampokkery.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

SNEL ·

EMK, ek stem, onskuldig se g@t, hoop wraggies iemand vat die ding verder en sal nie rus voor hulle agter tralies is en kry wat hulle verdien nie. Die sulke ongevoelige mense wat maak dat Suid Afrika se pragtige renosters uitgeroei word, hulle bly in die land, maar beskerm nie eers hulle eie land se diere nie. Skandelik!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.