Video: Generaal sê sy ‘haat wittes’, spoeg op grond

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die hooggeregshof in Kimberley het beslis dat weermaglede adjudant-offisier At Malan onregmatig in hegtenis geneem en aangerand het omdat hy sy werk gedoen het.

Dié siviele saak wat meer as vier jaar geduur het, kan die Suid-Afrikaanse Weermag sowat ‘n halfmiljoen rand kos.

Dit volg na ‘n hofuitspraak dat lede in die weermag se topstruktuur onregmatig opgetree het en hulle mag misbruik het. Die brigadier-generaal wat by die voorval betrokke was, is glo ‘n kandidaat om die nuwe hoof van die leër te word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

HEVW ·

Jy noem haar n dame? Sy is baie beslis nie haar pos waardig nie. Hoop sy word gestroop van haar rang en sy gaan slaan gras af langs die teerpaaie

Dan ·

Die Nuwe SA kry elke dag meer beslag. Behalwe hierdie storie van uiterste rassisme, is daar ook die kwessie by Tuks waar blankes gevloek en beledig is, en hul ook meegedeel is dat blankes gehaat word en doodgemaak moet word. Kan ons asb. die tradisionele liberaliste se kommentaar ontvang?

Grassie ·

Sy kan maar spoeg – dit pla my nie. Die gevoel is wederkerig.

Theresa ·

Julle vergeet. In hierdie land mag hulle doen wat hulle wil. Hulle mag sê wat hulle wil. Geen haan sal daarna kraai nie want hulle “cover” vir mekaar. Maar die hel haal jou as jy net skeef kyk in sy/haar rigting. Jy is die rassis.

lorayne ·

At Malan. . . ek salueer jou! As meer mense jou ‘grip’ gehad het, het ons meer sulke sake gesien!

leeann ·

Dit is deur die wittes wat sy so haat, dat sy met n helse groot salaris vergoed word elke maand. Sy sit seker ook heeldag en hare vasverk op haar kop, en probeer haarself seker ook balanseer op die high polfaais. Snaaks hulle probeer ook iets wees nadat alles verniet in hulle skoot geval het. Die ou uurglasie is nou darem amper op sy laaste. Volgens siener gaan die eerste skote hoeka daar rond klap

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.