Die radiostasie 94.7 het nou ook ‘n tong-in-die-kies-kletsrymliedjie vir die staatsaanklaer in Oscar Pistorius se moordverhoor, Gerrie Nel, saamgestel.
Nel het hierdie week die atleet aan sy genadelose kruisondervraging blootgestel.
Die radiostasie het onlangs ook ‘n liedjie vir Pistorius se prokureur, Barry Roux, saamgestel. Klik hier om dié liedjie te sien.
SUPPER SUPPER WELL DONE HAHAHAHAH