Video: Gesels saam oor Afrikaans

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die beste manier om Afrikaans te versterk, sal wees as álle sprekers sáámgesels – sonder skroom en in hulle verskillende dialekte. Dit was die strekking van die gesprek tydens ‘n ATKV-simposium oor Afrikaans en sy erfenis.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

John ·

Nee wat. Dis twak… Die ATKV moet maar los. Die organisasie is nie die redder van die taal nie, maar dien eerder die New Age-beweging, Te veel mense het geen goeie woord vir die Afrikaners nie, en soek net ‘n gratis saamry-beurt. Ek laai nie rylopers op nie…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.