[Video] Getuie in Anika Smit-saak sê oor satanisme

Anika Smit

Anika Smit

Die man wat daarvan verdink word dat hy die vermoorde Anika Smit geteister het toe hulle saam op skool was, het erken hy het in satanisme belanggestel en het een keer bloed gedrink.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees alle vorige berigte oor Anika Smit op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Richard Weed ·

Nonsens. Almal weet Religieuse karakters (insluitende duiwels) is so fiksioneel soos die tooth fairy, santa claus en die easter bunny. Party mense is net to dom om dit te besef, the skaam om dit te erken. Alle gelowiges is net een profeet weg van die waarheid.

Kobus ·

richard, wil jy rerig die kans waag? Sal bid vir jou en glo jou oe sal oop gaan, onthou Jesus het jou lief, maak nie saak hoe jy op hierdie boodskap reageer nie, my hart gaan uit na jou toe, geseend my ou vriend!!

Peet J ·

Volgens Genesis sê die Almagtige God Skepper van hemel en aarde die mens is geneig tot kwaad en hy moet waak teen die sonde. Die duiwel aanbidders het nie ‘n voet om op te staan nie want wie hulle aanbid sal net hulle weet God het nie ‘n duiwel geskape nie en ook nie ‘n hel nie
en ook nie beplan dat ‘n oordeelsdag sal plaasvind nie.

CHRISTA ·

Richard, jy en Peet is in vir ‘n GROOT SKOK!!! Hoop en bid julle kom tot julle sinne soos Paulus, voor dit te laat is!!!

Peet J ·

Christa, ja, ek het nadat ek die Bybel nl. die Eerste Testament begin lees het en die geskrifte die vyf boeke van Moses begin verstaan het wat sedert my kleintyd nie aan my geopenbaar was deur die christelike geloof nie omrede hulle aanhangers was van die Tweede Testament het ek d.m.v. Godelike wysheid tot my sinne gekom en daarom kan ek kommentaar lewer op grond van die woord van God die Almagtige.

Jenny thom ·

Hi daar,
‘n Geweldige ontnugtering wag vir julle wie beweer dat die duiwel/satan/Lucifer nie bestaan nie. Onthou Lucifer en ‘n derde van die hemelse engele is uit die hemel deur Elohim/Yahweh/God uitgewerp omdat Lucifer hom bokant Elohim/Yaweh/God wou verhoog. Hy wou he die engele moes hom aanbid.
Die Woord waarsku ons dat hy rondloop soos ‘n brullende leeu en soek wie hy kan verslind. As ons se ons “glo”, dan se die Woord verder die duiwel “glo” ook en hy sidder. Hy sidder omdat hy baie goed weet met wie hy te doene het.
Moet jul asseblief nie blootstel en met die goed rondspeel nie.
Die duiwel/satan/Lucifer het baie krag. Moet hom nie onderskat nie. Hy het geen goeie agenda vir jou nie. Inteendeel gee hy nie ‘n flenter vir jou om nie. Hy lag vir jou, want hy weet waarin jy jou begewe.
Wanneer ons kies om ABBA Vader te aanbid, moet die duiwel/satan/Lucifer eenkant toe staan, hy mag nie inmeng nie.Dieselfde andersom.
Indien jy kies om die duiwel/satan/Lucifer te aanbid, sal ABBA Vader nooit inmeng nie. Daarom het Hy vir die mens, Sy hoogste skepping met ‘n vrye wil geskape. ABBA Vader en Lucifer moet dit respekteer. ABBA Vader sal nooit jou arm draai of jou in ‘n posisie sit om Hom te moet kies nie. Dan sou ons robotte gewees het.
Hy begeer dat ons die mens, sy hoogste skepping Hom alleenlik moet kies omdat ons Hom liefhet met ons hele hart, ons hele siel, ons hele verstand en al ons kragte. Hy begeer dat ons aan Hom alleen behoort van ons kop tot by ons voetsole. Hy het ons reeds vrygekoop met Sy kosbare bloed aan die kruis, en wag soos ‘n Gentleman dat ons Hom moet kies om Hom onvoorwaardelik te bemin met alles wat ons is.
Daar is nie ‘n beter tyd as nou om jou Skepper te ontmoet nie. Hy wag rustig en kalm totdat jy die eerste “skuif” maak, dan is al Sy beloftes in Sy Woord joune, naamlik:-
Ken Hom in al jou wee en Hy sal jou paaie gelyk maak!!
Verlustig jou in Hom en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart!!

Peet J ·

Jenny die geloof wat ek my op toelê ooreenkomstig die Eerste Testament maak nie voorsiening vir ‘n satan ,lucifer en duiwel nie. Ek aanbid ook nie die vader nie maar wel die Almagtige God wat die mens hemel en aarde gemaak het dus sal die brullende leeu my nie kan verslind nie.

Vanessa van Zyl ·

Dis snaaks hoe n wreede moord van n meisie so lank terug nou weereens vergeet word en daar gefokus word op die Sakkie wat bloed drink. Sy is koud bloedig vermoor en niks nee kom ons JUDGE die mense eerder wat mens dink aan die familie en die vriende wat hul mens verloor het. Moord, Judging en mense wat nie glo nie is al 3 sonde. FOKUS op die belangrike.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.